Kadawer

Kadawer van 'n duif.
'n Menslike kadawer met lykvlekke.

'n Kadawer is 'n dooie liggaam. Die term word veral in die mediese wêreld gebruik vir 'n liggaam wat vir dissektering geoormerk is. Daar word meestal na die dooie liggaam van 'n dier as 'n karkas verwys. Die liggaam van 'n mens word meestal as 'n lyk of stoflike oorskot beskryf.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search